[NET NIE NEDERLANDS NIE]
Dis as jy so daar lê
kaal en naak
oopgebraak
jy’s liggaam
jy’s siel
jy’s porselein
jy’s onverniel
jy is so ongelooflik menslik
dis waarom ek so hier staan
senuweeagtig
aangedaan
(Kopiereg 2002, Carel-J Rischmuller)
[NET NIE NEDERLANDS NIE] Meer lezen »